Gudzani Dam

Gudzani Dam is op die kruising van die S41 en die S100 geleë. 'n Interessante besigtiging is 'n gereelde visvang ekspidisie deur reiers en hamerkoppe wat op die betonmuur staan en visse vang wat oor die wal spoel.

Inwoner seekoeie kan hier gesien word en die Shish leeutrop maak ook gereeld 'n draai hier.


Geskep: ; Laas opgedateer: