S129
Mafotini Road

Die S129 is 'n pad wat uitstekend is vir voëls kyk. Hierdie roete neem jou na die vlei aan die voet van die Munthse Koppie en die Mlondozi dam aan die randjie van die Lebombo reeks.

Mens kan 'n wonderlike uitsig oor Muntshe Koppie (434m) geniet sover as wat jy ry.


Geskep: ; Laas opgedateer: