S25
Crocodile River Road

Die S25 (Krokodilrivierpad) volg die Krokodilrivier van Krokodilbrug Hoofkamp na die Malelane Kamp. Dis 'n lang pad met n pragtige uitsig oor die Krokodilrivier.

'n Paar historiese plekke kan gesien word langs die S25, ondermeer een van die Jock gedenktekens, sowel as die plek waar die Boeremagte die meeste van hulle grofgeskut en ammunisie opgeblaas het om te verhoed dat in diedie Engelse Magte se besit beland.

Hierdie roete is baie bekend vir goeie wildsbesigtiging soos Leeurs, Hiena, Luiperd en Buffel. Seekoeie en Krokodille kan ook aan die rivier se kant gesien word.

Geskep: ; Laas opgedateer: