S30
Salitje Road

Die S30 Salitjie Pad draai af van die H12 net die die brug oor die Sabie Rivier. Die pad is genoem na die Shangaan leieir wat die area regeer het net voor die grond verklaar is as deel van die wildtuin.

Die roete volg die Sabie rivier and Olifante en Waterbokke kan gereeld gesien word in die rivierbed. Na 'n paar kilometer draai die pad weg van die rivier in gemengde bos en dan na die oosterlike graslande.

Die S30 is baie bekend vir goeie wildsbesigtiging, veral Leeus en Hiënas.

Geskep: ; Laas opgedateer: