S56
Mphongolo Loop

Mphongolo ompad word beskou as een van die mooiste roetes in die area met die grondpad wat kronkel deur manjifieke rivier woude met massiewe bome en asemrowende uitkyke oor die rivierbed.

Groot troppe buffels en olifante kan gewoonlik hier gesien word, en partymaal leeus en luiperd. Nyala, kudu en muishonde is algemene gesigte langs hierdie roete.

Die Babalala piekniek area is gelee aan die einde van die S56, 'n plek met toiletgeriewe waar jy bene kan rek en 'n maaltyd geniet voordat die reis voortgesit word. Gasbraaiers word uitverhuur of vuurmaakhout is te koop.

Geskep: ; Laas opgedateer: