Steenbokkie Privaat Natuurreservaat

’n oase in die Karoo van die Wes-Kaap, ’n kort afstand van Beaufort-Wes, met slegs 2km grondpad, is hierdie ’n werklike gasteplaas ervaring. Die vestiging bied ’n verskeidenheid van akkommodasie met van luukse selfsorg chalets, luukse en ekonomie kamers, asook Caravan / Tent staanplekke. Hierdie groot skaduryke area is die middel van die oase waarin die vestiging sentreer. 

Die karavaan en kampeer staanplekke bied ’n panoramiese uitsig van 'n tipiese Karoo landskap omring deur die Nuweveldberge, 'n indrukwekkende bergreeks met skakerings van pers en grys en goud wat progressief verander soos die dag aanbeweeg. Dit is geen gewone ervaring nie want ’n groot verskeidenheid van plaaswerf en wilde diere bewoon die terrein en loop op ’n vrye basis rond. Verskeie bok, ganse, eende, poue, bokke, skape, skilpad, swerf die hele dag rond, met ander in laer opgeslaan insluitend donkies ’n perd en ’n vark, alles wat kan bydra om die gasteplaas ervaring te komplimenteer. 

Ander wildbesigtiging kan onderneem word per voet, per fiets of eie vervoer. 

Aktiwiteite by die plaas sluit voëlkyk, wildbesigtiging, skilderagtige staproetes , swem, of net ontspan, om die Karoo rustigheid te geniet, wat dit ’n ideale familie wegbreek maak, weg van die gewoel van die stad. 

Die streek is spesiaal beskermd vir sy natuurlike, opvoedkundige, wetenskaplike en kulturele erfenis waarde. 

U gashere Dries en Rene Potgieter, met meer as 10 jaar ervaring in die verskaffing van onvergeetlike vakansies, sal verseker dat jou verwagtinge voldoen word. 

Die eksklusiewe Steenbokkie ervaring laat jou met onvergeetlike herinneringe en ’n definitiewe begeerte om terug te keer.

Akkommodasie

  • Luukse Selfsorg Chalets

Kamers het gemaklik dubbel of enkel en-suite badkamers met DSTV en lugversorging, beddegoed, handdoeke, koffie / tee fasiliteite en 'n selfsorg eenhede kombuis, wat ten volle toegerus.

  • Luukse & Ekonomie Kamers
  • 30x Karavaan / Tent Erwe

Geskep: ; Laas opgedateer: