Bangu Waterhole

Die Bangu watergat is omtrent 'n uur se ry van die Olifants kamp af, op die S90. 

Hier is jy amper gewaarborg om olifant te sien, en kameelperde, zebras, impala en buffels kom gereeld hier bymekaar.

Saalbekooievaar en Maraboes kan ook hier gesien word.

Geskep: ; Laas opgedateer: