Gudzani Waterhole

Gudzani Watergat is gelee op die kruising van die S90 en die S41 (Gudzani Pad). Hierdie is 'n area waar groot troppe zebra en wildebees gereeld gesien kan word, en olifante kom ook gereeld hulle dors les by die watergat. Waterbokke is ook volop

Geskep: ; Laas opgedateer: