Mazithi Dam

Een van Kruger se gunstelinge is Mazithi, geleë net suid van die S33/37 wat kruis met die H1-3.

Hierdie is die ideale plek vir laatmiddag fotografie, en as jy gelukkis is kan jy dalk 'n hele trop olifante kry wat kom drink.

Algemene wild en watervoëls soos die Kolgans is volop hier. Kyk ook uit vir die buffelwewer wat hulle groot nes uit takkies bou in die dooie bome rondom die dam.

Die fotos hierbo is geneem in die droogte tydperk van 2015/2016

Geskep: ; Laas opgedateer: