Mlondozi Picnic Spot

Vir 'n asemrowende uitsig oor die pleins en die Lebombo Berge, met 'n mengsel van voël- en wildslewe by die water en in die omgewing moet mens by Mlondoze Piekniek area stop, wat uitkyk oor Mlondozi Dam.

Hierdie is 'n goeie plek om Marabou Ooievaar, Nimmersat, Seekoeie en Olifante te sien.

Geskep: ; Laas opgedateer: