N'wanetsi Picnic Spot

Hierdie piekniek plek is gelëe in die sentrale Lebombo, met 'n grasdak skuiling wat uitkyk oor die Sweni Rivier. Hier het mens 'n indrukwekkende uitsig oor die omringende berge en Mosambiek.

Die naam N'wanetsi is verkry van die Shagaan beskrywing vir "glinsterende water".

N"wanetsi was altyd 'n privaatkamp vir senior parlementslede gedurende die apartheidsjare. Dit was gereeld deur daardie tyd se minister Hendrik Verwoerd gebruik.




Geskep: ; Laas opgedateer: