Shishangani Waterhole

Hierdie watergat is gelëe op die H6, wat suid-oos loop deur savanna graslande langs die Shishengendzini stroom.

Troppe buffels, wildebeeste en zebras kan van tyd tot tyd hier gesien word, en alleenloper olifantebulle word ook gereeld gesien.


Geskep: ; Laas opgedateer: