- Limpopo
- Nasionale Krugerwildtuin
- Suidelike Streek
Suidelike Streek, Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo
- Inligting
- Gallery (8)
- Akkommodasie (9)
- Aantreklikhede (65)
- Kos & Drank (1)
Die Suidelike Streek van die Kruger Park lê tussen die Sabie- en Krokodil Riviere, en beslaan een vyfde van die Park se totale area.
Hierdie is leeuwêreld. Die streek is dig begroei met Maroela, Hardekool en Akasia bome, terwyl rivierbanke gedomineer word deur Wildevy en Jakkalsbessies en wildsbesigting mag bemoeilik word deur die digtheid van die plantegroei.
Uit ons gallery
Sien volledige galery