Biyamiti Weir

Die Biyamiti keerwal is geleë op die Biyamiti rivier op die S139.

Die Biyamiti opvangsgebied in die hart van die sentrale suidelike Kruger. Die rivier ondersteun die rivieragtige bos, wat die beste gesien kan word by Jock se Safari Lodge of Biyamiti Kamp.

Die Biyamiti keerwal verseker 'n betroubare bron van water deur die jaar. 'n Verskeidenheid van watervoëls soos hamerkop, swartriethaan en driebandstrandkiewiet kan partymaal gesien word.

Krokodille, olifante, seekoeie, waterlikkewaan en tot luiperd is al hier gesien.


Geskep: ; Laas opgedateer: