James Waterhole

James Watergat is gelee op die S118 en omtrent 23km van die Berg en Dal Kamp.

Hierdie is 'n gewilde drinkplek vir algemene wild en leeus, luiperd en jagluiperd word ook gereeld in die area gesien.

By die kruising voor die watergat kan waterskilpaaie, krokodille en 'n verskeidenheid van watervoels gesien word

Geskep: ; Laas opgedateer: