Ontdek Suid-Afrika
lug jou kop uit die sand

Mestel Dam is gewoonlik omring deur goeie wildsbesigtiging, hoofsaaklik waterbok en bosbok in die digter plantegroei.

Seekoeie is ook lief om rondom die dam bymekaar te kom, en olifante en renosters is 'n algemene gesig.

Voëlkykers kan beloon word met Hadeda, nonnetjies eende, bloureier en vele meer.
 

Geskep: ; Laas opgedateer: