Mpondo Dam

Mpondo Dam (op die S102) is 'n redelike groot dam wat gereeld 'n groot hoeveelheid wild en watervoels aantrek, ingesluit zebra, rooibok, olifante en aasvoels.

Geskep: ; Laas opgedateer: