Pathfinda
ontdek jou geheime plek

Die Dzombo wes watergat is geleë op die S144 (ou hoofpad). Die Dzombo Oos dam en Dzombo Wes watergat kry hulle water van die Dzombo rivier. Een van die Manjifieke Sewe olifante is na hierdie rivier genoem

Hierdie olifante is gereeld gesien in hierdie area naby Shingwedzi. Sy linkertand het 55,5kg geweeg en sy regtertand 56,8kg. Hy was in 1983 deur stropers geskiet, maar sy tande is nooit opgespoor nie. 

Geskep: ; Laas opgedateer: