S12
Girivana Road

Die S12 strek vanaf die H7 na die Girivana Dam, waar algeme wild soos Zebra en Wildebees gereeld gesien word. Leeus en Luiperds word ook daar gesien, veral gedurende vroeg ogged of laatmiddag, wanneer hulle kom drink by die dam.


Troppe Olifante en Buffels word ook gereelds gesien in die graslande rondom Satara.


Hierdie ompad is net 15km van Satara Kamp, wat dit perfek maak vir 'n laatmiddag rit.

Geskep: ; Laas opgedateer: