S23
Biyamiti Loop

Die Biyamiti Ompad loop meestal langs die Biyamiti Rivier. Die rivier is droog vir die grootste deel van die jaar. Leeus en Olifante kan partymaal gesien word in die droëe rivierbed.

'n Verskeidenheid van wild kan op hierdie roete gesien word, sowel 'n groot verskeidenheid van voëls.

Aan die onderkant van die ompad waar dit weer by die S114 aansluit, is die Biymati Keerwal, 'n pragtige area vol waterlelies. Voëls soos die Hamerkop kan hier gesien word, tesame met 'n verskeidenheid van watervoéls.

Geskep: ; Laas opgedateer: