S3
Albasini Road

Die S3 (Albasini Pad), genoem na die belangrike handelaar in die streek, Joao Albasini, loop Noord van die H1-1, naby Numbi Hek en gaan verby die Mestel Dam, wat normaalweg omring is deur baie wild, meestal waterbok. Bosbokke kan ook gesien word in die digter plantegroei.

Die roete loop deur suurveld, wat wildsbesigtiging bietjie moeilik maak.

Nadat jy die S1 (Doispane Pad) oorkruis, verander die vegetasie na gemengde doringveld, gemeng met dik rivier vegetasie, wat bestaan uit Jakkalsbessies, Hardekool en hoë Vyebome.

Wildsbesigtiging verbeter drasties sodra jy die river op die S3 (Sabie Rivier Pad) bereik. Hier kan mens beloon word deur Luiperd, Leeu, Kudu, Renoster en Olifant.

Kleiner diertjies soos Dwergmuishond kan maklik gemis word as mens nie oplettend is nie

Geskep: ; Laas opgedateer: