S65
Die S65 loop deur bos wat verskil in intensiteit en die reuse rotse hier en daar maak dit baie interessant. Daar is altyd impala langs hierdie pad, maar jagluiperd is ook al gesien. Hierdie pad gaan deur die N'waswitshaka rivier en verbind die Napi pad met die Doispane pad.
Geskep: ; Laas opgedateer:
Uit ons gallery
Sien volledige galery