- Limpopo
- Nasionale Krugerwildtuin
- Noordelike Streek
Noordelike Streek, Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo
- Inligting
- Gallery (10)
- Akkommodasie (3)
- Aktiwiteite & Vermaak (1)
- Aantreklikhede (55)
- Winkels & Dienste (1)
Die Noordelike Streek van die Krugerwildtuin is die area suid van die Steenbokskeerkring tot by Olifantsrivier, geflank aan die oostekant deur die Lebombo Berge.
Die inheemse Mopanieboom is oral teenwoordig in die ooste en word later meer gemeng met langer bome soos Hardekool, Appelblaar, Jakkalsbessie en Nyala Bome na die westekant toe.
Die Noordelike Streek is die tuiste van die helfte van die Krugerwildtuin se olifante, met broei troppe wat die areas rondom die Olifants, die Letaba en die Shingwedzi en Mphongolo Riviere verkies.
Zebras en Buffels is ook redelik algemeen teenwoordig en bied uitstekende besigtiging, terwyl Rooi Hartebees en Volstruis floreer in die oop vlaktes, alhoewel hul roofdiere nie maklik raakgesien word nie.
Uit ons gallery
Sien volledige galery