Girivana water hole in Sentrale Streek, Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo
Gelee op die kruising van die S40 en S12 grondpaaie, is die Girivana watergat 'n goeie plek om geduldig tyd te spandeer, want dit is 'n baie gewilde diere- en voel besigtigings area.
Hierdie watergat is 12km van Satara af, so dis die perfekte bestemming vir 'n skemerkelkie rit.
Uit ons gallery
Geskep: ; Laas opgedateer: