Shidlayengwenya Waterhole in Noordelike Streek, Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo
Hierdie pannetjie is omtrent 8km van die Mopanie Kamp af.
Dit is 'n lang strook water wat deur hoë mopanie bome omring is en waar olifante gereeld kom drink.
Uit ons gallery
Sien volledige galery
Geskep: ; Laas opgedateer: