Tinhongana Waterhole

Die Tinhongana watergat is gelëe op die S33 (Vutomi pad), wat langs die Ripape rivier loop in die rigting van die H1-3.

Die S33 is bekend vir sy leeus en algemene wild soos rooibokke en kameelperde is volop.


Geskep: ; Laas opgedateer: